Slaag geografie graad 12 afrikaans
Auteur :
Collett, Helen / Winearls, Norma C. / Holmes, Peter J.
Éditeur :
Cambridge University Press
ISBN :
9781107435797
Date de publication :
26 juin 2014
Langue :
Anglais
Pays d'origine :
Grande Bretagne
SLAAG Geografie se volledige oorsig van die Graad 12 Geografie-kurrikulum sal jou help om vir 'n suksesvolle eindeksamen voor te berei. Hierdie gids voorsien jou van: volledige beskrywings van belangrike konsepte en prosesse geleenthede om kaarte, illustrasies en grafieke te interpreteer voorbereidingsaktiwiteite vir die eksamen eksamenwenke. Graad 12 Geografie kort en kragtig saamgevat!